Reisiger

By Refentse

Thumbnail

[Afrikaans]


[spoken]

Ek sit op 'n hemel en dink aan die Hemele

Weereens besef ek dat ons nie 'n clue het nie

Alles is alles, en niks is niks

Niks is op soek na alles

En alles is op reis na niks

Sy was 'n ware illistrasie van God se prag

Baie mans het probeer om Haar neer te lĂȘ

Om Haar om te duik

Maar baie min het probeer om Haar op te tel

Wonder waar is Hy

Waar is Hy


[sung]

Ken jy die pad, ek dink ek vol nog altyd jou pad

Bruis na die chemie ver van hier

Hy verander jou beeld

Maak die aarde plat vir my lig en boos

Tot jy jubel en juig weer

Oor jou broer se dood

Wereld wat gaan aan met jou?

My Vader sal jou anders onthou

Sal jy nog hier wees vir angels en minuet

Jy gee my hoop

Gee my sig

Ek is moeg gesoek na waar ek hoort

Dis voedsel vir my siel gedoop

En jy oor my

Kom ons rant

Ek is lief

Ek verlang na wie ookal jy is

En lief vir wat ookal jy doen

Want jy hoor my

Maar vanaand net vir vanaand

Is jy my Hemel en ek is jou vloer

Reisiger ek lief vir jou

Swerwer ek verlang na jou

Ek wil dans in jou reen

Ek wil sing van jou grond

Maar vanaand

Soos gister aand

Wil ek sweef op die geur

Van jou bron

Vlieg en vlak in dalend hoog

Soos tale e tonge woel en wal

Ek verlang na jou kruine

Ek verlang na jou trog

Jy gee my hoop

Gee my sig

Ek is moeg gesoek na waar ek hoort

Dis voedsel vir my siel gedoop

En jy hoor m

Kom ons rant

Ek is lief vir jou

Ek verlang na wie ookal jy is

En lief vir wat ookal jy doen

Want jy hoor my

My bos is aan die brand

Ek dink my bos is aan die brand

Want Hy stuur my na 'n vreemde plek

Dit voel vir vele meer as ek en jy

Tog so aleen

Nog altyd voel ek so alleen

Ek verlang na daairdie bosse plek

Ek voel vir vele meer as ek en jy

Sal jy bly?