Jah
Daai serpent se level is laag
Ek trap op hom hys soos n mat (Jah)
Oeh Jah
Daai serpent se level is laag
Ek trap op hom hy is soos n mat (Jah)
Sy tyd is op en ek Lag my Klaar
Oeh Jah
My pa gaan kom soos n dief in die nag (5)
Oeh Jah
Daai serpent se level is laag
Ek trap op hom hy is soos n mat (Jah)
Sy tyd is op en ek Lag my Klaar
Oeh Jah
Eks bereid om te sterf vir my pa
Jesus is King