Gaan sê jou mense wie is die bra

Gaan sê jou mense wie is die Louf


[Vers]

Hey

Ek maak die pap dik

My flow is [?]

If you don't like it

Suka nyoko

Die bru is die tightste

Jou kind in 'n long john

As sy op die mic is

Dan sing sy 'n long song

Ek klap ok bietjie

Waar ek gaan vat mense kiekies

Jou kind [?]

But definitely not on the cheecky

So wag 'n bietjie

She want my name between her tieties

Ek bring die heat

Nobody bring hitte soos die nie

Flow

I make it litty like [?] se kinners

[?] stukkiеs en drukkies

They look up to mе like my eyesight is stukkend

Ek mik vir die goed en notice I just ruk it

Then I go up, up, up

Ek is die baas, baas, baas

Julle moet wag, wag, wag

He man julle moet net wag