Kan jy nie sien, dat ons wêreld heeltemal stukkend is nie?

My vriend, kom wys my bevryding asseblief

Ek is oorlaai met bekommernis en eensame onsekerheid

Gun my 'n kans om vir regverdigheid te pleit

Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie

Ek, ek is anders, ek glo – ek glo in 'n hoopvolle generasie

Meneer kom cure hierdie land, asseblief x3

Want ons strate en oë en harte is hopeloos verlate

Jy sal nie sien

As jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oë nie

Meneer kom cure my seer, asseblief

Jy sal nie sien, as jy nie om jou begin kyk nie

Meneer, sê my ek is meer as net naïef

Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie

Ek, ek is anders, ek glo – ek glo in 'n hoopvolle generasie

Meneer kom cure hierdie land, asseblief x3

Asseblief x 2

Meneer kom cure hierdie land, asseblief x6

Asseblief x 2