VAYCAYY

By FIVE6FIVE

Thumbnail

Ek is op vaycayy x 2 vaycayy

HOOK

Ek is op vaycayy

Skryf gou n track en record , drop haai goed same day CBS waar jy vir my kry  x2

Ye!

VERSE

Hulle se eks n goat

Float soos n boat

Drip way te hard nigga trek aan jou coat

Easy geburn but ek sip aan haai coke , Wie maak n joke ?

Jy kan mos sien wat ek doen by n show

Hoe lyk die dan nou ?

Arms is koud but my tracks is benout

Jy weet eks jas op n song Vat n hit van n bong al maak ek uk n vout

Smoke julle niggas soos cannabis

Lat jou kop spin soos haai edibles nigga my dick is soos medicine

Ek is extravagant Spend al my geld omte benefit

As ek in engels of megels spit

Fok julle drip ekt chеmicals

Ek is n pimp want ek kry teveel messagеs ?

Ek kan nie fok met die niggas my nigga jy weet dan die niggas is sensitive

Trap in my zone soos pedals

Boeta dies levels , spit heavy shit soos haai metals

Ek bly op haar kop soos haar soos haar edges

Waars die connection want die is perfection 

Watch hoe kill ek die rappers soos backspin

Eks in n ander dimension

Kry net jou directions oooohhhhhhhhh

HOOK

Ek is op vaycayy

Skryf gou n track en record , drop haai goed same day CBS waar jy vir my kry  x2

(Ye!!) Ek is op vaycayy

Skryf gou n track en record , drop haai goed same day CBS waar jy vir my kry 

Ek is op vaycayy

Ek is op vaycayy

Ye x4