Released on 2001

13K Views

Thumbnail

Ou Ryperd, ons ry die pad tesame

Ou Ryperd, so deur die lewensbane

Wanneer jou rydag oor is

Gaan jou ou lyf lekker rus

Jy, ou Ryperd van my

Jaag maar aan ou maat

Die maan skyn helder vanaand

Jaag maar aan ou maat

My mooientjie sy wag vir my vanaand

O hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug

En dra my op jou lekker ou rug

Jaag maar aan ou maat

Want my nooientjie sy wag daar vanaand

KOOR:

Jippie Jippie Jip (x2)

My ou perd

Daar is voer en rus

En jy doen jou bes my ou perd

Dra my oor die rivier se brug

Dra my op jou lekke ou rug

Na my nooi Sannie

Die dogter van Tant Annie op die plaas

Ou Ryperd, ons ry die pad tesame

Ou Ryperd, so deur die lewensbane

Wanneer jou rydag oor is

Sal jou ou lyf lekker rus

Jy, ou Ryperd van my

Koor(2x)

Dra my oor die rivier se brug

Dra my op jou lekker ou rug

Na my nooi Sannie

Die dogter van Tant Annie op die plaas (3x)