Stille Waters

By Cream Machine

On Bruin Brood

Released on September 13, 2012

Thumbnail

[Verse 1]

Uh, tjekkit

Hulle bo blink en onder stink

Laat my sommer dink aan kind

Wat ek geken het, Lorraine Morrison

Op skool was sy altyd dominant

Wie so dink dat sy verkoop haar lyf vir minder as honderd rand

As die donkerte land staan sy op die straat

Soos 'n ornament pruik op haar kop

Sy vermom want sy's bang die mense recognize haar

Sy realize dat haar service laat die ouens kom soos 'n tournament

Nog 'n ding haar customers druk'it sonder condom in

Kan'it is dat sy AIDS het maar sy dowwel dom

Verdomde kind het nou agtien geword en uhm

Sy word deur ouer en getroude manne opgeklim

Maar een aand terwyl sy alleen staan

Op die corner van Voortrekker Road en Providence

Toe kom 'n man en sê sy naam is Jonathan

Sy wonder want die is haar pa, hier kom 'n ding

Hy herken haar nie omdat sy vir haar vermom het

En op daai oomblik is dit bekommernis wat sy ondervind

Hy gee vir haar 'n honderd rand

Hy was nogals dronk

En uit sy kar uit se hy bitch klim net fokken in

Die kar se tires word gespin en Lorraine Morrison

Het sagies gehuil in die motor in

Haar oë was blink aan realiteit

En selfde tyd stop die motor in die bosse in

Onderklere uit, vrommel dit op

En begin hulle twee se tonge bind

Toe word die spot gevind

Sy ryk aan sy mond hyt hom dronk gedrink

Te dronk om te besef sy penis is in sy dogter in

Die next moment is die sex over en verby

But toe sy opstaan val die pruik af

En die make-up het gewas terwyl sy gehuil het

Toe kyk hulle mekaar aan en dinge raak duidelik

Na 'n lank break vra hy vir haar

Lorraine is'it djy, sy se ja djy's my pa

Selfde tyd collapse sy en start toe die kar

En ry oor haar pa se kop

Vra maar dis waar