Released on September 13, 2012

Thumbnail

[Intro]

Whoo

And know ladies and gentlemen

The one and only

Cream


[Verse 1]

Uh, tjekkit

Ek wiet jy feel it, kill op 'n rhyme


[?]

Soos kriekit laat ek jou mind slip

Marvin is top, jou kop draai but

Ek skop 'n gat in jou kop dan is jy open minded

Verniet geniet dit, hiers'it soos 'n vice grip

Wise up, ek het jou biene ien'ik in 'n tight grip

In spieële sien ek die illest wat daai fire spit

Unsigned hipe number one times, dai is ek

Ek wiet djy wiet dit sien dat niеmand deny dit

Rappers op die map [?] toе Cream in dit arrive it

I'm alive [?] biede side step


[?]

Militant minded vanaf die begin is ek innit

Sit binne, kan jou spin en dit rewind


[?]

My lines sit jou high op 'n skyline tip


[?]

My scientifical side is baie typical


[?]

Te perform innie side my style is clinical

My brein stormer rip mics en daai is difficult

[Chorus] X2

Kamisa, jy mekeer stamina gahzie

Ek run die laan soes [?]


[?]

Annie brand soes Kalahari sand bru


[Verse 2]

Ek is Suid-Afrika, straight Afrikaans Cape

Verby Grassy Park juis vannie [?]

Alles uit as ek dans jy kannie staan wyd

Die's die Cape wat die [?]


[?]

Maak jou late gahzie [?] jy vang'ie sound uit

Meditate ek is altyd op die round uit

Wie flow beter as Cream don't worry I'll wait

Want my style is wild ek smyt it

Ek bly smile, ek kry files, annilhilate'it

Kyk naai hulle het [?] met hatred

Wil my battle nadat jy vir 8 Mile gekyk het

For God's sake, laat inderdaad besit

Ginne gaap, jinne Jaak bring'it dan duidelik

Baie dankie, daai's my number one favourite

Baie funky, bring'it in en dan fade'it


[Interlude]

Daai man is 'n legend meneer

Soek, soek, soek, soek

Gevaarlik

[Chorus] X2

Kamisa, jy mekeer stamina gahzie

Ek run die laan soos [?]


[?]

Annie brand soos Kalahari sand bru