Runnin’ Around

By Cream Machine

On Bruin Brood

Released on September 13, 2012

Thumbnail

[Intro]

Uh, uh, joh

[Chorus] X2

Ek hoor stemme runnin' around

Op en af

En dit sound nogal bad

En dit is in my head man

Ek hoor stemme runnin' around

Op en af en dit found nogal bad

En dit is in my head man

Ek hoor stemme


[Verse 1]

Thoughts in my kop in

Druk gemors in my kop in

Amper soos please Cream

Fok die rappers [?]

Klompie weak freestyles as die jongens perform


[?]

Klink die chorusses

But ek is hier meanwhile

Die Cream Machine het style

Bruinstormaz control dan die industry

Get wild soos 'n hond in hok

Walking the mean green mile

Met'ie thoughts in my kop in

Ek hoor stеmme sê, bekendеs het getjek ek rap vir charity

Never that want ek'ke het dan uitgawes soos in taxi fare

Sweaters en my denim

Voetjek wena, ek verdedig rap vir rerag


[?]

[Chorus] X2

Ek hoor stemme runnin' around

Op en af

En dit sound nogal bad

En dit is in my head man

Ek hoor stemme runnin' around

Op en af en dit found nogal bad

En dit is in my head man

Ek hoor stemme


[Verse 2]

Ek bid vir niks

My business hanteer ek

Ek skrik vir niks, vergifenis waardeur ek

Dink gou terug, waardeur ek

Niks bewus gegun'it

Gelukkig is ek deur that

Een step is maar niks nou leer ek

'n Selfsugtige wat rhythm is met 'n gediggie

[?] dis 'n speelplek

Vir kinnes wat lustig is soek meer pret


[?]

Gedeel met stemme wat my weg wil vat


[?]

Die rappers wat alweer tjek

Hulle's op my level maar die etters sak op een plek

Ek'ke haat pretenders


[?]

Ek is maar net menslik as ek se, ek trust geen cat

Never let my guard down

Nou leer ek uit my foute

[Chorus] X2

Ek hoor stemme runnin' around

Op en af

En dit sound nogal bad

En dit is in my head man

Ek hoor stemme runnin' around

Op en af en dit found nogal bad

En dit is in my head man