Released on January 28, 2022

Thumbnail

[Intro]

Young Shaney Jay he the plug boy

Naf boy

Bly skyn in die nag boy

Ja


[Verse 1]

Ek skyn in die nag boy, ek bly in die skag boy

When they koppel krag sit ek main switches af

Champion sound, gwala my, kyk'ie wag boy

Vibration is tough soos die bass van die sub, boy

Ahoy [?] vir julle ek sat boy

Julle word gecrush soos die pille en die drugs, boy

Die spirit van die Kaap, jy is vullis in 'n sak

Wat julle manne praat doen ek terwyl ek slaap, boy

Ahoy, ahoy, kinnes wil my jaag boy

Jou kinnes vat ek af boy en I'm not even that mooi

Sy bounce met die round, pretty brown as sy gat gooi

Khoisan boy nou alles under the sun khoi

Clowns in die town want jou sound laat my lag, boy

Stiek uit unannounced met frown ek is klaar rooi

Cream Machine fans sal my nie verlaat, nooit

Deur die week en on the weekends, I'm still a star boy


[Chorus]

Joh naai ek is op dai

High all the time, ek is op dai

Daai roewe vibes, ek is op dai

My style wil djy bite, kyk'ie stop dai

Joh naai ek is op dai

High all the time, ek is op dai

Daai roewe vibes, ek is op dai

My style wil djy bite, kyk'ie stop dai

Kyk'ie stop, joh nai ons is

Op dai, op dai, op dai

Op dai, op dai, op dai

Op

Joh nai ons is

Op dai, op dai, op dai

Op dai, op dai, op

Joh nai ons is


[Verse 2]

Basies connect ek die hotste ryme

Kan 'n kaart skiet soos black jack sonder pyne

Ja gee my fair share, Cream koppel lyne met [?]

Want hip-hop is myne, wait up

Hou kan jy vermy wil baklei, huh

Jy is wack, jy is scrap, ek is yster

Luister julle word gebuig hierso

Mag die Kaap en magistraat getuig hierso

Nog 'n lyn oor jou kop, they call me Bob

'Cause I don't wanna wait in vine, hou my dop

Gee 'n wack rapper pyn in die kop

I never get credit want die game is geklok

Die is daai ontlasting wat druine verstop

Toets my krag dan bly jy geskok

Ek doen die hakka en skyf met jou bok

Jy is pap vang 'n jump start en ry om die blok

Jou tydte is op, jy was maar duidelik top

Jou paar seconds of fame het gestop

Jy was maar duidelik hot

Maar jy fade soos styl wat die barber sny op jou kop


[Chorus]

Op dai, op dai, op dai

Op dai, op dai, op dai

Op

Joh nai ons is

Op dai, op dai, op dai

Op dai, op dai, op

Joh nai ons is

Joh naai ek is op dai

High all the time, ek is op dai

Daai roewe vibes, ek is op dai

My style wil djy bite, kyk'ie stop dai

Kyk'ie stop

Joh naai ek is op dai

High all the time, ek is op dai

Daai roewe vibes, ek is op dai

My style wil djy bite, kyk'ie stop dai

Kyk'ie stop

Joh nai ons is

Op dai, op dai, op dai

Op dai, op dai, op dai

Op

Joh nai ons is

Op dai, op dai, op dai

Op dai, op dai, op

Joh nai ons is