Released on September 13, 2012

Thumbnail

[Intro]

Can I get a witness

Cause I'm talking about love

Love is the sweetest thing in the world

And make it just that much sweet


[Chorus: Rex (SA)]

Kyki mybru dit werk so soms kan omstandighede

Jou beperk bru maar die besluit bly ek maak my oe toe

Dis of maak 'n verskil of word verander deur die ghetto oh oh oh

Soms kan omstandighede jou beperk bru

Maar die besluit bly ek maak my oe toe

Of jy maak 'n verskil of word verander deur die ghetto oh oh oh


[Verse 1: Cream Machine]

Ek is ini ghetto soos 'n leka goose wat in 'n pattern move


[?]

Ek is innie soos tik

Ek is heavy metal soos wit music virri kerels wat bo sit

Ek is innie plek nou, laat loop hulle soos bootse

Ek is innie ghetto van hoekom ek het brusse wat exploit

Vani get go [?]

Ek move met animals, cannibals en roosters

Original, innie ghetto is ek 'n ou yes

Ek is te slim as ek my domino soos ou ses

Ek begin daar by jou einde, my process

Verbind dan, ek gaan jou frame soos 'n ou skets

Ghetto gabetto

Van ek is ghetto soos afro's

Ek is ghetto soos brood met sous

Ek is ghetto soos 'n vet vrou in 'n skinny jean, dik sokkies en stileto's

Ek is met jou, hou vas never let go

Ek is ghetto soos mammie wat haar wallet in haar tet hou

Ek is ghetto soos 'n verlies in jou cash flow

Ek is ghetto, ek is get low

Ek is dronk innie club, vroeg innie chapel

Dais ghetto as 'n goeie mens hom wil sleg hou

Is heavy metal soos 'n song met 'n heavy tempo

Gani tyd gou innie ghetto


[Chorus Outro: Rex (SA)]

Kyki mybru dit werk so soms kan omstandighede

Jou beperk bru maar die besluit bly ek maak my oe toe

Dis of maak 'n verskil of word verander deur die ghetto oh oh oh

Soms kan omstandighede jou beperk bru

Maar die besluit bly ek maak my oe toe

Of jy maak 'n verskil of word verander deur die ghetto oh oh oh