Ground Zero (feat. DJ Codax)

By Cream Machine

On Bruin Brood

Released on September 13, 2012

Thumbnail

[Intro]

Cream is in


[Verse 1]

Ja, ek doen'it so aan die brand so koel'it bru

Laat val die gun of djy gan jou eie bullets proe

Ek is bulletproof los hande slat ek jou oë bru

En ek noem'it so laat dit kan vassit soes super glue

Julle, julle praat baie maar hoeveel van hai goedes

Djy, djy is een wat daai goede in jou boeke glo

En al jou brusse moer

Fok met my, djy ek sal jou laat gly op 'n droë vloer

My bru, djy word met 'n silver spoon gevoer

Van agter af geroer soos 'n opgedoentе hoer

So laat, ek vir jou vat op 'n moersе toer

Want djy wiet ek kick'it sonder om my skoen te roer

Ek het survival eienskappe in my bloed in bru

Ek voel dan true old school [?]

Ek is soes vitamiene en die is lemoene bru

'n Te kort aan my dan kry djy soma flu


[Chorus]

Cream vat die wêreld oor

Kuila se eie McGyver

Hou op my style snipe


[Verse 2]

Ek is 'n geboude sousa

Cream Soda ou bra

My flow maak jou naar en ek show af nou ja

Djy gaan hardloop as die Kaapse king cobra jou jag

Djy gan val soos girls virrie casanova

Nou hou vas, hou vas

Ek is nou gefocus

Die Cream is bo bru, so hou vas, hou vas

My way with words remind vir jou aan oubaas

My way met girls remind vir jou aan jou pa

Open minded mc's hou vas, hou vas


[?]

Die owner van flows want ek cope dan ou bra

Ek vertrou niemand nie [?]

Cream bou die ark djy onthou van Noah

En hip-hop is die ark wat ek nou gebou het

Nou haat hulle my [?]

Djy dink djy is 'n player, jou game is over ou bra


[Chorus]

Cream vat die wêreld oor

Kuila se eie McGyver

Hou op my style snipe

Kuila se eie McGyver


[Verse 3]

Tjekkit

Ek is metaphor wat in [?] patterns sit

My naam is Marvin, ek is terug

Skryf my naam in capital letters neh

Ek is 'n rapper, rappende regular, re regulate in die strate

My pen is 'n wapen, ammo is asem, remember dit

Ek is'e animal, battle met stamina

[?] general manager

Het net geduld met die rap general

Djy't getjek ek is wack, nou's jou bek lekker stil

Ek sê, rap [?] met die rap general

Djy't getjek ek is wack, nou's jou bek lekker stil

Want ek is 'n [?]


[?]


[Chorus]

Cream vat die wêreld oor

Kuila se eie McGyver

Hou op my style snipe

Kuila se eie McGyver