Released on September 13, 2012

Thumbnail

[Intro]

Uh, Uh


[Verse 1]

Welkom op die Kaapse vlakte waar os lam op strate

Hier hoor jy enige tyd jou masepoes, jou buttons


[?]

Soek jou ancestors om hulle van voor af te begrawe

Fok hardcore pornstars Marvin kom harder

Ou bra ek sal jou breuk soos 'n dame se water

Skenk geboorte aan woorde die Kaap is nou swanger

Ek laat hulle suffer die Kaapse vader is dapper

Ek maak hulle wakker anders slaap hulle vasser

Ek trap hulle affer affеr en maak hulle swakker

Diе vlakte se hakker, plaas smaak binne water

Verander water in wyn soes die saliger makker

Maak saliger, vra maar virrie ouens my flow is te vinnig

Vir stadiger ouense, ek blow hulle af asof

Almal [?] soes Blou Bulle

Ek vou hulle, brother pasop

Oulik soes 'n vrou wat manne lok

[Chorus] X2

Wie is ekke die Capefletse rym catcher

Fake rappers bly catcher virri snake catcher

Wie is ekke die Capefletse rymkletser

Fake rappers bly scatter virri snake catcher


[Verse 2]

Staan vas hier sal jy moet bid vir jou geluk

Die'sie Capeflets meisiekinnes buk dan nou vir tik

Ai yassis, hier sal jy moet druk om in te druk

Wiesie fake cats [?]

Tik masters ek laat julle trip op sulke shit

Dissie Capeflets hier sal jy moet spit vir 'n begrip

Ja kraan gas spuit ek innie lig en dis 'n [?]

Dissie Capeflets hier sal jy moet bid, begine bid

Begine bid


[Chorus Outro]

Wie is ekke die Capefletse rym catcher

Fake rappers bly catcher virri snake catcher

Wie is ekke die Capefletse rymkletser

Fake rappers bly scatter virri snake catcher