Can’t Stop Me Now

By Cream Machine

On Bruin Brood

Released on September 13, 2012

Thumbnail

[Verse 1]

Cream Machine, one time

Kry dit in jou kop asof dit knowledge is

Ek maak vir jou pap asof djy porridge is, kom'ie hierso

Ek styg soos die drop syfer wat in college is

En ek bly op 'n beat soos 'n fokken vis, punchlines

Is stywer as 'n ou man se tollie is

Nadat daar viagra in sy koffie was

Oh yes, djy kom met niks soos 'n kommunis

In my ghetto lyk djy verdae en te obvious

What kind, money talk djy moet minute

Minute vir money talk kan 'n man nie talk

Ek is vannie Kaap soos droe brood en 'n bakkie pap

Vannie Kaap soos mammie wat vir pappie haat

Vannie Kaap soos pop skool dit maak'iе saak

Vannie Kaap soos unemployed mеnse wat laaities maak

Vannie Kaap soos bly nog altyd in mommy's yard

Soos die beste rappers ever is ekke vannie Kaap

Aweh


[Verse 2]

Ek is 'n hotnot op 'n mission

Vermy is daar fokkel competision

I bomb all opposition

Djy weet dan ek het 'n [?] vision

Djy sien dan die Cream is on top of division

Jou division is soos small talk precision

En jou producer is dan fokkel sonder reason


[?]

Unsigned soos Morgan is ek freeman

Hip-hop kop [?]

Die klong stop niemand


[?]

Die hotspot choke jou soos 'n mond vol piesangs

Maksimum soos Polsmoor se hardcore division

Uitgesit by die kerk vermy thoughts op religion

Weg gejag by die werk cause I talk of division

Nou staan ek sterk die Cream is in


[Verse 3]


[?]

Sit jou kop op dit soos 'n pillow

Polony mc's word gekou soos [?]


[?]

Binne boud ek bring dit stout

Dit is flow en djy wonne nou

Dit is flow en ek bring dit stout

Naai wag laat my in hou


[?]

Follower die leader, hoor follower die leader

DJ sit 'n bietjie sag anders b b b blow die speakers

I g g g glow in the dark [?]

En n n n nou vriet djy kak

Onthou n n n nou wie Cream is


[Beat Outro]