Released on September 13, 2012

Thumbnail

[Intro]

Yeah eh

Dis [?] en Cream op'ie mic phone

Die jongens uitgedraai soos 'n cyclone, oh oh

Sê my gaan djy iets maak of wat

Bring jou beste

En dan gaan os kyk wie gaan laaste lag


[Verse 1]

Ek lag laaste

Ek lag die lekkerste

Al die mense stig kampe


[?]

Saam met Rex is ons ultimate

Son ek het jou rug

Wil djy battle ons sal vir jou in die ghetto los

En saam maak ons kettings los

Rebels met 'n cause Hipe set it off

Dynamite rhyme op mic


[?]

Want ek likе jou type

Kom battle ons

Sê my wat wildjy nog maak

Ek trap op cats en dogs

Ek hеt 'n source kry jou info, sketse rof

Los jou ego

Vang maar net 'n pause wanne Cream flow

Skud'it lekker los laat my beats jou in heat hou


[?]

Ek is Cream die gesalfde soos betadine

Spil'it middel deur soos in die helfte net ek alleen

Kan jou vertel wat geselskap is

Studente kan my nie handel nie net soos elf vakke

Ek maak jouself wakker laat jou mind panick

Koel soes 'n ysberg djy is Titanic

Daai mc vertel vir al hy's gesign, dammit

Wat het djy gesign, niks, so dai is sign language

Hiperdelic [?]

Jou label is unstable

Haal jou uit soos quotes uitgehaal word uit'ie Bybel

Djy wil vermy laat struikel

You are not able soos Adam en Eva se klong


[Pre-Chorus]

Kyk is ons kap jou ego down to size

Cream gee die saag aan

Djy is op die reserwe ons trap vir'ie A-span

[?] bou kastele in'ie

[?] maar feite kan hulle skaars bring

Wakker skrik boys ruik die java

Nou sien djy jou style het baie [?]


[Chorus]

Sê my gaan djy iets maak of wat

Bring jou beste

En dan gaan os kyk wie gaan laaste lag


[Verse 2]

Wat ek drop is kosbaar

Wie weet ek spog maar

True blue, ek stuur die deur soos Drogba

Op 'n pos

Brasse moet maar die rok dra

Sit dit in jou kop

Marvin is dan 'n dokter

Songs laat jou omkap

Plastic sterre daai is 'n popstar

Ek vleg derms op camera soos Minolta

Stop daarso soos 'n stop straat

Ons hang aan shock drade

My tong is op charge, joh

Een beweging is weer vermy 'n belewenis

Ek lewe tussen gene, juwele beteken niks

So julle beter weer terug lees binne Genesis


[?]

Maar ek weet van worse times

Djy wietan ons maak jou nervous soos jou first time

Djy biede die Kaap verlaat

Verdaag as ek'e jou straat oorvat

Sagte brasse wil hardcore raak

My skills is ill

Ek is great shark jou style is free like Willy

Drugs, verniel jou siel

Ek deal nou hoor hier

Soos kleingeld wil ek change

Maar niemand sien verskil


[Pre-Chorus]

Kyk is ons kap jou ego down to size

Cream gee die saag aan

Djy is op die reserwe ons trap vir'ie A-span

[?] bou kastele


[?]

Maar feite kan hulle skaars bring

Wakker skrik boys ruik die java

Jou sien djy jou style


[Chorus]

Sê my gaan djy iets maak of wat

Bring jou beste

En dan gaan os kyk wie gaan laaste lag