Released on September 13, 2012

Thumbnail

[Chorus] X2

Ek sit die TV aan daars niks vermy my nie want

These days I'm not impress by nothing anymore

The same goes for radio, game shows so kry vir iets nuuts

En dan bring djy nuwe vuur en flam


[Verse 1]

Ek is not impress by nothing less

Ek weet klaar what's coming next

Deesdae mekeer brasse growth net soes nutty dreads

Copy cats, djy moet nog groei bru

Ek floei soos karate steps

Djy verwag respek vir jou party tracks

Ja, dies ek, die argitek

Dra die bat [?]

Skip jou hele cd want soes Weezy wil djy basies rap

En dai is easy want op TV sien djy al diе crap

Skielik is dit for shizzy my nizzy mar djy is vannie flats

Djy vat 'n lucky guess еn volg oek net

Djy is 'n street fighter, ek bedoel street biter dai is all you get

Ek drai dit oop asof dit volume het

Loyal rappers spoil ekke soes toilette

Ahoy, ekke destroy jou net

[Chorus] X2

Ek sit die TV aan dars niks vermy my nie want

These days I'm not impress by nothing anymore

The same goes for radio, game shows so kry vir iets nuuts

En dan bring djy nuwe vuur en flam


[Verse 2]

Idees word gerecycle follow die lead soes disciples

Ek sien psychoes, MC's [?]

Van R&B sangers wat makkit aan wie is vital

Ane man doen 'n moon walk mar wiet hy wie is Michael

Cream is king miskien is die my title

Op sewentien was ek die masjien

Ek skiet 'n [?] ek need 'n rifle

Die trigger finger cut soes 'n [?]

Oraito

Beats word gevat en deur 'n nuwe team recycle

[Chorus] X2

Ek sit die TV aan dars niks vermy my nie want

These days I'm not impress by nothing anymore

The same goes for radio, game shows so kry vir iets nuuts

En dan bring djy nuwe vuur en flam


[Verse 3]

Ek sit die TV aan op 'n kanaal alles is te vaal, dames is te kaal

Wit en swart is die colours van karakters issit al

Watch'it dar is kinnes, watch jou taal

Want dis vullis as ministers asem haal

Djy sien jouself innit amper soes mirrors [?]

Soes 'n spirit

Sixthy seconds maak 'n minute man van staal

Ek vervullit die radio's ek hoorit maak'it mal

DJ's spinnit net sodat hy sy numbers kan herhaal

[Chorus] X2

Ek sit die TV aan dars niks vermy my nie want

These days I'm not impress by nothing anymore

The same goes for radio, game shows so kry vir iets nuuts

En dan bring djy nuwe vuur en flam


[Outro]

Kykie basically ek heti 'n problem met numbers wat gespeel word op die radio nie, man

Maar moenie vermy twaalf uur die number speel

One o'clock speel djy weer die number nie

Selfde met die acting in in Suid Afrika

Vermy issit net die man act in 7de Laan

Hy act more weer in Egoli

More skiet hulle 'n movie ha act hy weer har

Hulle maak vir Tsotsi dai actors right hulle is in Tsotsi

More sien djy vir Jerusalem selfde actors

Daars so baie talent man, verstaan djy

Which means hulle recycle heeltyd talent

Waar hulle kan, vat vannie younger laaities man

Verstaan djy en dai maak my nogal mal aan die eenkant

But is orait

Ek is uit