Zero Illusions

By Bittereinder

Released on April 9, 2020

Thumbnail

Zero Illusions

Zero Illusions

Zero Illusions

[Chorus]

Ek is die Wereld(Zero Illusions), alles word helder(Zero Illusions)

Kan jy my nog hoor(Zero Illusions), sing dit asof jy dit glo(Zero Illusions)

[Verse 1 / Vers 1]

Like a typical millennial I resolutely refuse to believe that I couldn't be unique

But my planetary devils have confused me

There's a new stream where these views use to be

Up in 83, a senior on the scene, old enough to recollect my life without a news feed

Young enough to concede Little Simz's Monarchy, of course you can be king

If I can be a queen

Long live Freddy Mercury, 2019, My life has been a highlight like a raisin in the muesli

Occasionally unlucky like picking a fights with Bruce lee, A battle that's comparable to scrambling with Tumi

Nee, nee, nee, moenie, moenie, moenie, 'n hele flippen vers in 'n ander taal doen nie

Many expectations carving out my ID, binary logic well and truly behind me

[Chorus]

Ek is die Wereld(Zero Illusions), alles word helder(Zero Illusions)

Kan jy my nog hoor(Zero Illusions), sing dit asof jy dit glo(Zero Illusions)

Ek is die Wereld(Zero Illusions), alles word helder(Zero Illusions)

Kan jy my nog hoor(Zero Illusions), sing dit asof jy dit glo(Zero Illusions)

[Verse 2 / Vers 2]

Ek is wat ek is in 'n splitsekonde selfbewus heeltemal tweetalig this is what my rhythm is

Knowledge of self is like life after death the truth of my irrelevance is al wat ek het

Eks 'n stem in die ruimte as jy my hoor is ek bly maar ek het Zero illusions oor die wereld sonder my

Noem my Bittereinder ek hou maar aan baklei met my vuis in die lug en 'n tong wat wil sny en 'n song wat ek skryf vir die mense wat verstaan

Jy doen mos wat jy kan tot dit jou tyd is om te gaan, ek doen hierdie al lank genoeg, kilometers sweet en spoeg

Dis cool ek hoef nie meer myself te bewys nie, the proof is in the pudding en my rhymes is moerse tasty

Die shit is eitlik crazy, wie kon dit sien kom huh, 'n wit seun van pretoria met hip-hop in sy longe